Last postings - Johann65
Forum rules
When posting topics on the forum please make sure:

- ● The posts are not political
- ● The posts are not about religion
- ● Please keep posts civil and don't be nasty to other members
Last postings - Johann65
My last three postings are not appearing! When I want to post, they are shown but not otherwise!
VetteGP Post subject: Re: 1965/66 Opel Rekord L Rally GMSA Last item!
I found them on a new list/posting page 1 of 1 when I go into postings!

Member No: 209
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project

Re: Last postings - Johann65
Reg gekom Oom Johan? Dit wys op my rekenaar.
Jy moet jou browser refresh, ek dink F5 knoppie. Ek stel my Firefox so dat hy alle history verwyder as ek uitgaan sodat hy alles weer van vooraf kan laai.
Kan ook help om die rekenaar heeltemal af te sit en weer aan te sit'
As jy nie die post kan sien nie sal dit seker ook nie help om 'n PM te stuur nie.
Jou email wys ook nie op jou profile nie.
Ek hoop nie dit is 'n bug op jou rekenaar nie. Dan sal Advance System care se gratis programme dit gou regsien.
Groete

Pipes look good Oom Johann. Look as if the rocker cover need more of my VHT paint.
Rassie.
Rassie.
- Attachments
-
- P6120020.jpg (150.41 KiB) Viewed 6147 times
Re: Last postings - Johann65
Ja ek het probeer "degrease" met Jeyes Fluid Daar is werk vir my!RASSIE wrote:Pipes look good Oom Johann. Look as if the rocker cover need more of my VHT paint.
Rassie.
Sukkel nog om my nuutste postings te sien
Member No: 209
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Re: Last postings - Johann65
Hullo Werner, Die probleem is net op my persoonlike (Opel) site! Die res sien ek alles! Ek het geen idee of iemand op my site antwoord nie! Ek kan sien dat ek vandag 'n posting gemaak het maar ek kan nie sien wat jy sien nie!werner wrote:Reg gekom Oom Johan? Dit wys op my rekenaar.
Jy moet jou browser refresh, ek dink F5 knoppie. Ek stel my Firefox so dat hy alle history verwyder as ek uitgaan sodat hy alles weer van vooraf kan laai. Kan ook help om die rekenaar heeltemal af te sit en weer aan te sit'
As jy nie die post kan sien nie sal dit seker ook nie help om 'n PM te stuur nie.
Jou email wys ook nie op jou profile nie.
Ek hoop nie dit is 'n bug op jou rekenaar nie. Dan sal Advance System care se gratis programme dit gou regsien.
Groete
Member No: 209
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Re: Last postings - Johann65
Het oom nie dalk die opel blad erens gesave nie. As jy dan dit oopmaak gaan dit dalk daarna toe.
Oom se opel blad is nie dalk die home page gemaak nie.
Gebruik oom firefox, chrome of internet explorer.
Ek onthou oom gebruik windows 10. Windows 10 het ek egter nog nooit gesien nie, never mind probeer.
Oom se opel blad is nie dalk die home page gemaak nie.
Gebruik oom firefox, chrome of internet explorer.
Ek onthou oom gebruik windows 10. Windows 10 het ek egter nog nooit gesien nie, never mind probeer.
Re: Last postings - Johann65
Ek gebruik Internet Explorer en Windows 10. Ek sal op my settings gaan rond krap!werner wrote:Het oom nie dalk die opel blad erens gesave nie. As jy dan dit oopmaak gaan dit dalk daarna toe.
Oom se opel blad is nie dalk die home page gemaak nie. Gebruik oom firefox, chrome of internet explorer.
Ek onthou oom gebruik windows 10. Windows 10 het ek egter nog nooit gesien nie, never mind probeer.
Member No: 209
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Re: Last postings - Johann65
It is such time again! I have posted twice on the President event! The topic shows only one on the listing but no actual item! Wat Nou!!
Member No: 209
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Re: Last postings - Johann65
Oom Johan, try Advanced System Care.
http://download.cnet.com/Advanced-Syste ... tag=button
It is free and it do sort out a lot of problems. Just download it and install. When scanning your system, make sure all options is selected.
I'm sure it is just a small bug on your system.
http://download.cnet.com/Advanced-Syste ... tag=button
It is free and it do sort out a lot of problems. Just download it and install. When scanning your system, make sure all options is selected.
I'm sure it is just a small bug on your system.
Re: Last postings - Johann65
Dankie Werner,
Die program werk goed! All die "BUGS" uit sorteer!!
Die program werk goed! All die "BUGS" uit sorteer!!
Member No: 209
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Ah! Yes I remember it well! (Only GM's!)
1966 Opel Rekord L CLASSIC SEDAN Current Project
Social Media
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests