Kortes.......

Chat about anything that doenst fit in anywehere else
Forum rules
When posting topics on the forum please make sure:
  • ● The posts are not political
  • ● The posts are not about religion
  • ● Please keep posts civil and don't be nasty to other members
User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:36

KORTES
►Die vrou koop brandewyn vir haar vrugtekoek.
Die seun agter die kasregister vra:
“Drink tannie brandewyn? Tannie is cool.”
Vrou: “Nee, ek gooi dit oor my koek.”
Seun: “Sjoe Tannie, jy is flippen awesome.”
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:36

Pa en seuntjie ry rond op plaas. Ry verby donkie wat se anderding ver
uithang. Seun : "Pa, wat's dit?" Pa : "Die donkie se penis".
Seun : "Ma sê dan dis sommer niks".
Pa : "Ag man, jou ma's bederf".
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:37

In Boksburg word jy nie met blou oë gebore nie. Jy
moet baklei daarvoor, pappie!
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:38

BEURTKRAG
Ons krag was
hierdie naweek af
en ek kon nie op my
rekenaar werk, TV
kyk of met die
playstation speel
nie.
Dit het ook gereën.
Toe kon ek ook nie
tuinwerk doen, gaan
visvang of gholf
speel nie.
Toe voel ek maar
aan my vrou vir so
'n paar uur.
Sy voel na ‘n baie
aangename
persoon!
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:39

BABAS
Die laaitie vra vir sy pa:
“Pappa, ek weet babas kom uit hul
ma’s se maag, maar hoe kom hulle
daar in die eerste plek?”
Nadat die pa effens ge-um en -ah
het voordat hy probeer antwoord,
kom die kommentaar:
“Pa hoef nie ’n storie uit te dink nie,
dis alles reg as Pa nie weet nie.”
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:40

LIGTE AF
“Om tienuur skakel ek die ligte af,” sê
die kwaai pa vir die ou wat by sy
dogter kom kuier.
“Nee, dis reg,” antwoord die ou.“Ek
het in elk geval nie kom lees nie.”
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:41

OORAANBOD
'n Zimbabwiër, 'n Nigeriër en Meraai
van die Kaapse Vlakte is in dieselfde
kroeg.
Toe die Zimbabwiër sy glas bier leeg
drink, gooi hy dit in die lug, haal sy
pistool uit en skiet die glas in stukke.
Hy sê: "In Zimbabwe is glase so goedkoop
dat jy nie nodig het om twee
keer daaruit te drink nie."
Die Nigeriër drink sy nie-alkoholiese
bier (want hy is mos 'n Moslem), gooi
die glas in die lug, haal sy AK47 uit en
skiet die glas in stukke.
Hy sê: "In die Arabiese wêreld het ons
so baie sand om glase te maak dat ons
nie nodig het om twee keer daaruit te
drink nie."
Meraai bly so koel soos 'n komkommer,
lig haar glas met dubbel brandewyn
en Coke, sluk dit met een sluk,
gooi die glas in die lug, pluk haar .38
Special uit en skiet die Zimbabwiër en
die Nigeriër vol gate.
Sy vang haar glas, sit dit op die
toonbank en vra weer vir vol maak en
sê: "In Suid-Afrika het ons so baie
onwettige immigrante dat ons nie
nodig het om 'n tweede keer saam
met hulle te drink nie!"
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:43

Een aand raak Ouma aan die slaap met haar valstande in
haar mond.
Gedurende die nag val hulle uit en beland in een van
haar pantoffels wat langs die bed staan.
Sy word die volgende oggend wakker en kry Monopolygeld
in die pantoffel.
Met 'n briefie van die tandemuis wat sê: "Nice try!"
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:44

Maniere om te weet of jy kommin is.
1. Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou nooi.
2. Jou twaalfjarige dogter mag voor haar kinders by die tafel rook.
3. Jy is al drie keer getroud, maar jou skoonouers bly dieselfde.
4. Jy dink meisies wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.
5. Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet.
6. Jy wonder hoe die garages hulle toilette so skoon hou.
7. As iemand in jou familie al dood is nadat hulle gesê het, "Hey, check dit
uit."
8. Jy dink Dom Perignon is 'n Mafia baas.
9. Jou vrou se hare het al vasgesit in die plafonwaaier.
10. Jy dink Johnny Walker het die Comrades gewen.
11. Jy het al 'n vuurhoutjie brand gemaak in jou huis en net die wiele het na
die ontploffing oorgebly.
12. Jy kan nie met jou liefling trou nie omdat die wet dit verbied.
13. Jy dink om die skottelgoedwasser te laai is om jou vrou dronk te kry.
14. Jou toiletpapier het bladsynommers.
15. Jy het een volledige stel koppies en almal sê Wimpy.
16. Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town .
17. Jou werkende TV sit bo-op jou gebreekte TV.
18. Jou bure dink jy is 'n speurder want die polisie bring jou altyd huis toe
19. Jy skreeu vir die Blou Bulle.
(Oukei, daai laaste een is sommer 'n jok.)
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

User avatar
gordini
Posts: 5363
Joined: Tue 08 Jan 2008, 18:16
Location: Where the whiner in the recliner is....
Contact:

Re: Kortes.......

Post by gordini » Sun 17 Nov 2013, 20:46

Buitelug mens
Gedurende my onlangse geskeduleerde besoek aan die dokter vra hy my om
'n normale fisieke aktiewe dag in my lewe te beskryf:
Ek vertel hom toe ek het gisternamiddag 'n vyf uur lange staptog aangepak
van ongeveer sewe km.
Deur ruwe veld gestrompel, langs 'n meer deur digte braambos gestoei en in
die proses, ook nog sand in my oe en skoene gekry. 'n Slang rakelings
misgetrap, verskeie klipkoppies bemeester, en agter n paar groot bome en
digte bosse water afgeslaan.
Ek verseker hom toe al die uitputting het my weerloos gelaat. Soseer dat ek na
dit alles agt biere moes afsluk net om tot verhaal te kom.
Die dokter was heel beïndruk: "Jy is voorwaar 'n buitelug spesialis"
"Nee, Dok", help ek hom reg, "ek is net 'n vrot gholfspeler."
In my old age...
i drink a tripple,i see double and i act single..



From Malmesbury

Post Reply

Social Media

     

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 20 guests