Page 2 of 2

Re: Kortes.......

Posted: Sun 17 Nov 2013, 20:47
by gordini
BLOMFLATER
Die bekommerde man stap by die plantewinkel in en vra vir 'n pot rooi
malvas.
"Ons is ongelukkig uit voorraad, maar ons het baie rooi petunias. Kan ek vir
jou wys?"
"Nee, dit moet malvas wees. Ek het my vrou belowe ek sal hare natgooi
terwyl sy met vakansie is."

Re: Kortes.......

Posted: Tue 19 Nov 2013, 19:59
by Billy_the_Kid
N spietkop trek my vandag af omdat ek blykbaar nie my safetybelt gedra het nie. Hoe meer ek aan hom verduidelik ek het net gou die buckle gebruik om my bier oop te maak hoe minder wil hy rede verstaan.

Re: Kortes.......

Posted: Wed 20 Nov 2013, 11:30
by The Russ
Kinders se onskult....

My laaitie was op 9 bja lief om goed uit te dink. Veral by diere krys en nuwe name te op te maak. Soos gewoontlik speel ek saam. So deur die hele diere lys besluit hy wil graag 'n kat en 'n hond he. Maar sy ma verbied net een dier. Sy woorde het my amper die kar laat rol. '' pappa. Ek wil 'n kont he'' 8O.

Eks verstom elke dag na die onskult van kinders. :mrgreen:

Re: Kortes.......

Posted: Fri 22 Nov 2013, 20:48
by roelb
Ai, julle lat my lekker lag hier op n koue ( 1 celcius ) aand in die UK :lol: :lol: