Page 2 of 2

Re: Wie sien kans vir 'n ZX?

Posted: Mon 07 Nov 2016, 06:26
by Moering Tool
rourke wrote:TJO TJO TJO

wie in die day en age gee goed van warde vernuut weg.

maar dis darem goed dat eimand wat ken hom gewat het.


goodluck on the house
:)
Ek spaar myself honderde duisende deur van hom onslae te raak! :P

Ek voel geensins omgekrap nie. 'n Paar bucks sou lekker gewees het maar dit is vir my minder belangrik as die moerse gewig van my skouers af. Soos geskryf is, "as iets jou pla, kap hom af".

Ek het die roti gehou, as die vlooi weer byt, daar sal weer 'n geleentheid wees.