Nuwe lid uit Noord Kaap
Forum rules
Please the introduction first.
When posting topics on the forum please make sure:
Please the introduction first.
When posting topics on the forum please make sure:
- ● The posts are not political
- ● The posts are not about religion
- ● Please keep posts civil and don't be nasty to other members
-
- Posts: 22
- Joined: Mon 26 Oct 2015, 18:51
Nuwe lid uit Noord Kaap
Naand ek is van Postmasburg in die NK. Ek het 'n f100 met 351c in en ford Galaxie 68 wat ek besig is om oor te doen. Ek kyk al lank op die forum rond, en het al met Rassie besigheid gedoen. Sal in die volgende paar weke van jul kennis gebruik maak, is besig om die 390 oor tedoen. Groete Harm.
Re: Nuwe lid uit Noord Kaap
Welkom Harm! Please post some pics of your cars?
Ters.
Ters.
When it comes to the wife its easier to beg for forgiveness than ask for permission!
AMC Forum now accessible on Tapatalk! http://www.tsclassicclinic.co.za/
AMC Forum now accessible on Tapatalk! http://www.tsclassicclinic.co.za/
Re: Nuwe lid uit Noord Kaap
Hallo Harm en baie welkom. Ek moet vir boere biltong gevra het.
68 Galaxi het 'n sagte plek in my hart.
Rassie.
68 Galaxi het 'n sagte plek in my hart.
Rassie.
-
- Posts: 22
- Joined: Mon 26 Oct 2015, 18:51
Re: Nuwe lid uit Noord Kaap
Dankie, so iets Rassie
Re: Nuwe lid uit Noord Kaap
Dit is net die regte boere biltong daai. Daai lekker vet maak hom lekker glad om in die keel af te sak.
Rassie.
Rassie.
Social Media
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests